ACK WAIKATO
Die Gemeente met Oop Harte
Die gemeente met oop harte na God, teenoor mekaar en na die wêreld.
'n Geloofsgemeenskap vir Suider-Afrikaanse immigrante in die Waikato, New Zealand
Eredienste
Ons het vier bedieningspunte by ACK Waikato. Ons sien uit om u by ons te verwelkom.
Word 'n Lidmaat
Vul 'n aanlyn lidmaatvorm in as u ACK Waikato as u geestelike tuiste beskou.
Kleingroepe
Kleingroepe is die perfekte plek om geestelik saam te groei en om verhoudings binne die geloofsgemeenskap te bou.
Translation Service
Our translation service is available online! Just join VIA the Zoom link...