Donasies
Die werk van die kerk is volledig afhanklik van die dankoffers, offergawes en donasies.
Maniere waarop u 'n donasie kan maak; u dankoffer/tiende kan gee of enige ander betalings maak:
('n Beskrywende verwysing is baie belangrik)
Direkte inbetaling in die kerk se bankrekening: BNZ Rekening # 02-0410-0128461-00
Onthou asb u van en voorletters as verwysing indien u in aanmerking wil kom vir die belastingvoordeel.
By die kerk - koeverte beskikbaar vir kontantbydraes
Via die webblad (daar is transaksiekostes aan verbonde). Volg die instruksies hier onder. Dit sal u neem na die kerk se App.